Majuba gedenkteken
Simboliek
Jo Roos
Onthulling
Amajuba 1997
Eerste Vryheidsoorlog
Slag van Majuba
Die Stem

Slag van Majuba

     
  Hersien: 7 Februarie 2023 ** Revised: February 7, 2023

    

    

LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief en die inhoud is laas in 2001 opgedateer...Hersien: 7 Februarie 2023
NB: This site is part of ARKpark's archive and the content was last updated in 2001...Revised: February 7, 2023

 

 

Onthullingsprogram

8 Maart 1997  Onthullingsprogram


Bo vlnr: Lize Marie van Deventer, Anina Prinsloo, Anne McDonald, Reinhart Grobbelaar,
Hennie en Carel Buitendag neem die onthulling waar en trek die gordyne na twee kante weg.

Seremoniemeester: Mev Freda du Preez

Volkspelelaers van Majuba en Bloedrivier trek laer

1.

Opening: Ds. Kotie McDonald

2.

Verwelkoming: Mev. Lucia van den Berg

3.

Boer teen Brit: Prof. Victor d’Assonville

4.

Waarom ‘n monument?: Mev. Lucia van den Berg

5.

Voordrag: Miskien ook sal ons sterwe (N.P.Van Wyk Louw): Mnr. W. Thomson

6.

Geweerskote van twee burgers: Mnre. Louis Trichardt en Lucas McDonald

7.

Onthulling: Ooptrek van gordyn deur Die jeug, die toekoms van ons volk:
Anne McDonald, Anina Prinsloo, Liza Marie van Deventer, Reinhardt Grobbelaar, Hennie Buitendag, Carel Buitendag

8.

Gelukwensing en bedanking: Prof. H. van der Wateren

9.

Groeteboodskap: Mev. M. Geyser
 

Samesang van Die Stem

 

 

 

 

 

 

Tuis
Majuba gedenkteken
Simboliek
Jo Roos
Onthullingsprogram
Amajuba 8 Maart 1997
Eerste Vryheidsoorlog
Slag van Majuba
Die Stem
Inligting

ADSA Advertensies

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

Lys van kunstenaars by Piazza
List of artists at Piazza

SwallowSoftware, Calgary, Alberta
swallowsoftware.arkpark.net
Calgary, Alberta

ARK Web Design © 1998 - 2023
ARK Webontwerp © 1998 - 2023

Bekering

'n Christen…

Bybelteks

Bible Text